Virginia Leatitia (Beukes) Cona

Virginia Leatitia (Beukes) Cona

SY WAS GEBORE IN PORT ELIZABETH  22 st OCTOBER 1974

VIRGI SOOS ONS HAAR KEN SY WAS VAN KLEINS AF N SAGTE MENS.

SY IS DIE DERDE OUDSTE KIND VAN 5 KINDERS.

HAAR SKOOLLOOPBAAN HET SY BEGIN BY DE HEUWEL EN DIT VOLTOOI BY ST.JAMES HIGH. SY WAS OOK N RESEVIS TOE SY IN STANDARD 9 WAS, EN SY HET GESE DIT IS NIE VIR HAAR NIE, WAARVAN SY HAAR MATRIEK  VOLTOOI  HET.

SY HET BEGIN BY LEAR COPERATION IN 1996 TOT IN  9 DE DECEMBER 2020, SY LAAT HAAR 2 KINDERS AGTER AMALIO EN RECHEASIA EN BREE FAMILIE KRING. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.